Oudtshoorn Gemeenskapsinisiatief (OGI) onttrek uit koalisie met die ANC en...
Die Oudtshoorn Gemeenskapsinisiatief (OGI) het besluit om alle bande met die koalisie wat die Groter Oudtshoorn-raad beheer, te verbreek. Die koalisie het bestaan uit ses partye – die ANC, Icosa, OGI,...
View ArticleMosies van wantroue in Donson, Meshoa en Ruiters beoog
MOSIES van wantroue in Kannaland se burgemeester, Jeffrey Donson, onderburgemeester, Werner Meshoa, en verteenwoordiger by die Tuinroete Distriksmunisipaliteit, Hyrin Ruiters, sal volgens ‘n ingeligte...
View ArticleVerwyte en verwytgoeters
Ek het vanmôre diep gedink oor die woord verwyt, dit is mos wanneer jy iemand berispend op ’n fout wys – of wanneer jy iemand sy foute verwyt. Byvoorbeeld: ’n gebrek of ’n tekort of die een of ander...
View ArticleBriewe van lesers
Parking without a disability sticker… I am certain that I am the only person in Oudtshoorn who has been let into the secret cure that all wheelchair users, those with mobility issues and the el-derly...
View ArticleAl Neil Diamond se treffers vir Valentynsdag!
The post Al Neil Diamond se treffers vir Valentynsdag! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleErge hitte op pad!
INWONERS van die Klein Karoo moet hulle gereed maak vir baie hoë temperature oor die volgende dae, en veral seker maak hulle is veilig. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan die kwik Saterdag tot...
View ArticleVan Reede groet besonderse leerkragte
LAERSKOOL VAN REEDE op Oudtshoorn het einde 2021 afskeid geneem van twee onderwysers wat diep spore by die skool en in baie kinders se lewens getrap het – die legendariese Manie Olivier wat byna 40...
View ArticleKKNK-oudisies vir Oudtshoorn!
DIE bekroonde teaterskrywer en -regisseur Neil Coppen en kunstenaar Vaughn Sadie is tans besig om in samewerking met die KKNK ’n musiekteaterproduksie saam te stel, wat die talent en stories van...
View ArticleVriendelike ‘trollieman’ sterf tragies
HY was die een wat altyd gegroet en geglimlag het, die een wat altyd gehelp het, Oudtshoorn se vriendelike “trollieman”.So het Oudtshoorniete vandeesweek vir Franklin Timmie (22) onthou wat...
View ArticleNuwe raadslid weer op 28 Januarie in hof
EEN van Oudtshoorn se nuwe munisipale raadslede het verlede Vrydag (14 Januarie) in die hof op die dorp verskyn op aanklagte van verkragting, aanranding met die opset om ernstig te beseer en twee...
View ArticleKommer oor watergehalte, te veel mense en onderhoud
INWONERS van Oudtshoorn en sportinstellings is bekommerd oor die watergehalte en bestuur van die swembaddens en dat dit verreikende negatiewe gevolge vir die dorp kan inhou.Nog ’n bron van kommer is...
View ArticleDonson, Meshoa, Ruiters uit nadat wantrouemosie slaag
DIE charismatiese en omstrede Jeffrey Donson van Kannaland is nie meer die burgemeester van dié munisipaliteit in die Klein Karoo nie, terwyl sy party, Icosa, ook nie meer die Kannaland-raad beheer...
View ArticleOudtshoorn se drinkwater – kook totdat troebelheid verdwyn sê burgemeester
Die oorspronklike berig is aangepas nadat nuwe inligting aan Die Hoorn verskaf is. Hy sal aanbeveel dat Oudtshoorniete die drinkwater van die dorp kook totdat die waterkwaliteit na normaal terugkeer,...
View ArticleAnti-korrupsieforum oorhandig memorandum aan burgemeester
Die Forum for Anti-corruption and Service Delivery Oudtshoorn (Faso) het die burgemeester van Oudtshoorn, Chad Louw, versoek om ’n lang lys bewerings van onder meer nepotisme, bedrog, finansiële...
View ArticleRelay for Life weer terug – registrasie is oop
The post Relay for Life weer terug – registrasie is oop appeared first on Die Hoorn.
View ArticleJunior wen Parkrun
DIE 17-jarige William van Tonder het Saterdag met ’n haastige tyd van 18 minute 49 sekondes die 270ste Oudtshoorn Parkrun by Surval Boetiek Olyflandgoed gewen.Sy naaste teenstander, Christo du Plessis...
View ArticleA must-win trip for SWD to Limpopo
THE Six Gun Grill SWD cricket team will travel to Polokwane this week for a must win match against Limpopo Impala in the Cricket South Africa Division 2 Four-Day competition.Captain Jean du Plessis...
View ArticleSWD Women make it two out of two for perfect start
THE Six Gun Grill SWD Women’s team got their campaign for the new season off to a perfect start when they recorded comprehensive victories in both the Limited Over and Twenty20 format in the Cricket...
View ArticleMan verloor alles in brand
’N MAN wat in ’n “wendyhuis” op die erf van sy broer in Zebraweg, Bridgton, gewoon het, het Sondag-oggend (23 Januarie) al sy besittings verloor toe sy woonplek binne ’n ommesientjie totaal...
View ArticlePolisiebeamptes in Ladismith bevorder
TWEE polisiebeamptes van die Ladismith Polisie-kantoor is op 1 Desember 2021 bevorder.Konst Sanet Salmon en konst Jan Jacobs is albei bevorder tot die rang van sersant.Sers Salmon is veral in die...
View Article