Skoolboelie laat koppe draai…
DIE strate van Bridgton op Oudtshoorn was die afgelope paar weke in rep en roer met die verfilming van ’n kortfilm, Skoolboelie, wat gegrond is op ’n kortverhaal wat deur een van Bridgton se...
View ArticleVan Reede 1-span gekroon as die Alert Patrol Besigheidsliga rolbalkampioene
The post Van Reede 1-span gekroon as die Alert Patrol Besigheidsliga rolbalkampioene appeared first on Die Hoorn.
View ArticleLang diens aan boubedryf!
DIE eienaar van Timbercity Oudts-hoorn, André van Greunen, kom al ’n baie lang pad met dienslewering aan die boubedryf op onder meer Oudtshoorn.Hy het op 1 September 1977 by PG Building Supplies op...
View ArticleBegin aanstelling van munisipale bestuurder van voor?
DIE aanstellingproses van ’n munisipale bestuurder vir die Groter Oudtshoorn is glo tydelik stopgesit omdat dit “gekompromitteer” is.Volgens Aurelia Mle, woordvoerder van die Groter Oudtshoorn...
View ArticleVroeë Kersgeskenke vir 150
DAAR was groot vreugde in die Community Church in Springbokweg, Bridgton, toe past Johnny Baartman van die Huis van Gebed-gemeente in Rose Court geskenkpakkies oorhandig het aan 150 kinders van die...
View ArticleRondganger in hof
DIE man wat daarvan aangekla word dat hy Eric Xaxaka (60) – die pa van sy vriendin – in sy huis in Bongolethu op Oudtshoorn vermoor en in ’n vlak graf in sy agterplaas begrawe het, het verlede Vrydag...
View ArticleSissy is touring again!
OUDTSHOORN’S well known vocalist Sissy (Erika) McGurk is returning to overseas touring after two years of being unable to leave the country because of Covid 19 restrictions.In the decade prior to...
View ArticleSo lyk ouditmenings vir Groter Oudtshoorn en Kannaland
DIE Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê hy is baie tevrede met die ouditmenings wat die meeste Wes-Kaapse munisipaliteite van...
View ArticleSy wou ’n sprokie skep vir Oudtshoorn, sê Annamarie
Tydens ’n aandwandeling op 17 Maart deur lede van Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) na erfenisgeboue naby die kruising van Baron van Reede- en Kerkstraat, het Annamarie Janse van Rensburg haar droom...
View ArticleWantrouemosie in burgemeester laat die wenkbroue lig
’N MOSIE van wantroue in die Groter Oudtshoorn se ANC-burgemeester, Chad Louw, het die afgelope week die wenkbroue laat lig met vrae of daar krake in die koalisie is wat tans die raad beheer.Die mosie...
View ArticleTwee sterf in grubotsing buite Calitzdorp
’N BOTSING tussen drie voertuie enkele kilometers buite Calitzdorp op die R62 na Oudtshoorn Vrydagoggend (17 Junie) het ’n massiewe verkeersopeenhoping van voertuie veroorsaak, met van die voertuie...
View ArticleChad Louw: Council meeting was unlawful
Yesterday’s council meeting where a new speaker, mayor and deputy mayor for the Greater Oudtshoorn was elected, was unlawful, former mayor Chad Louw said in response last night. He added: “We as the...
View ArticleSlegs ses by Oudtshoorn Parkrun 292
SLEGS ses drawwers het Saterdagoggend (25 Junie) se bibberweer trotseer om aan die 292ste Oudtshoorn Parkrun by Surval Olyflandgoed deel te neem.Paddy Hodgson was eerste by die eindpunt met ’n tyd van...
View ArticleVeerpyltjieklub hou toernooi tydens Sportfees
Die top-drie vroue van die dag was van links Jessica Lenaers (derde), Jené Snyman (tweede) en Cecerah Toua (eerste). (Foto’s verskaf) DIE Oudtshoorn Veerpyltjieklub het Saterdag (25 Junie) gasheer...
View ArticleSuperliga-aksie op die Plate
The post Superliga-aksie op die Plate appeared first on Die Hoorn.
View ArticleSpring Roses help John
’N LEERDER van Bridgton Sekondêre Skool (BSS) op Oudtshoorn is onlangs met die hulp van ’n plaaslike rugbyklub die kans gegee om die SWD-streek te kan verteenwoordig in die Craven Akademieweek wat aan...
View ArticleShintino: Familie hoop om eersdaags begrafnis te hou
DIE sewejarige seuntjie wie se verbrande liggaam op Dinsdag, 5April, op die plaas Hartmansleegte in die Ladismith-omge-wing in ’n vlak graf gevind is, Shintino van Wyngaardt (7), se familie wag...
View ArticleBundels gedigte is hier … en ’n Karoostorie kom
VIR die Oudtshoorniet Peet Vermaak was Juniemaand vanjaar ’n hoogtepunt, met nege van sy gedigte wat in drie verskillende bloemlesings gedigte van Malherbe Uitgewers verskyn het: Die Nuwe Era Groot...
View Article13 topkonserte vir die 13de Klassique!
OUDTSHOORN se fees van klassieke musiek, Klein Karoo Klassique, word vanjaar oor die vyf dae van die Vrouedag-langnaweek in Augustus aangebied – Vrydag tot Dinsdag, 5 tot 9 Augustus, met 13 uitstaande...
View ArticleGimmies help graag
LANGENHOVEN GIMNASIUM op Oudtshoorn se verteenwoordigende raad van leerders, die VRL, het onlangs hand bygesit om ’n “goedvoel-storie” vir ’n gesin van Suikerbult te skep.Annelize Schutte, ’n...
View Article