‘Jy kan nie aan bewind kom deur jou waardes prys te gee nie’
Deur Liesel le Roux SY hoop die DA kry ’n volstrekte meerderheid op Oudtshoorn sodat die dorp nie weer deur die storms van die afgelope vyf jaar hoef te gaan nie, het die Wes-Kaapse premier, Helen...
View ArticleRedaksionele Kommentaar: Rede om te stem!
IN die lig van die skreiende wanadmini-strasie en korrupsie waaronder Oudtshoorn die laaste aantal jare deurgeloop het, het jy as kieser van die Groter Oudtshoorn ’n oorweldigende goeie rede om op 3...
View Article‘Bin Laden’ dreig met bom
Die twee opgeleide springstofhonde wat uit George gebring is om Shoprite vir tekens van ’n bom deur te snuffel, en hul hanteerders by die ingang van Shoprite. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan...
View ArticleVandeesweek se munisipale verkiesing is ‘n yslike affêre!
VANJAAR se landwye munisipale verkiesings is ’n yslike affêre en gaan in verskeie opsigte die grootste nog wees, sê Anton Bredel, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en...
View ArticleBloeisels, biscotti en wyn op Calitzdorp
DE KRANS WYNKELDER in Calitzdorp bied op Saterdag 27 Augustus die derde Boorde Vol Bloeisels in Calitzdorp aan. Hierdie tyd van die jaar is die vrugtebome van De Krans vol in die blom, wat dit ’n...
View ArticleKunsfees op Prins Albert beloof iets besonders
MaryAnne Botha en Brent Phillips-White, kurators van die kunsgalery Prince Albert Gallery, met van die kunswerke wat volgende Maandag op ’n kunsveiling opgeveil gaan word. Foto: Marlene Malan Deur...
View ArticleRooikruis maak groot verskil
Oudtshoorn Rooikruis-verenigingslede Saterdag tydens die organisasie se jaarlikse fondsinsamelings-noenmaal in die Riempie Protea Hotel saam met die geleentheidspreker by die geleentheid, Mia le Roux,...
View ArticleDe Beers Engelse Olimpiade 2016: Sue-Ané land se toppresteerder
Sue-Ané Sabad. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen EN daar lewer Oudtshoorn die toppresteerder op in die nasionale De Beers Engelse Olimpiade van 2016 vir Engels Eerste Addisionele...
View ArticleTalle wenners by agste Klein Karoo Klassique!
Noluvuyiso Mpofu. Erik Dippenaar. ONDER die vele bekroonde kunstenaars vanjaar by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn tel ’n Grammy-wenner, ’n Sama-wenner, wenners van groot internasionale en...
View ArticleNuwe pad na De Rust!
Deur Liesel le Roux DIE pad tussen Oudtshoorn en De Rust gaan opgegradeer word, met ’n groot gedeelte van die pad wat oorgebou gaan word. Wally Silbernagl, direkteur van die Wes-Kaapse Departement van...
View ArticleAdministrasie se dae getel na verkiesing
DIE administrasieproses by die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit is so te sê verby. Die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell, sê die administrasie sal beëindig word sodra ’n nuwe...
View ArticleJong man op dorp ontvoer: Gedreig met handgranaat
Martin Karelse (20) en sy ma, Magdalena.Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen VERBEEL jou iemand forseer jou om in sy voertuig te bly en jaag weg met jou, plaas later ’n handgranaat in...
View ArticleVerkiesing: Laatnagafwagting was groot!
Deur Liesel le Roux DIE uitslae van gister se munisipale verkiesing in die Groter Oudtshoorn het teen laat gisteraand stadig begin inkom, met die DA wat die eerste wyke gewen het waarvan die uitslae...
View ArticleKleyn-saak byna klaar
DIE staat en die verdediging het gister hul finale betoë in die hofsaak teen Rassie Kleyn, ’n voormalige voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer en voormalige boekhouer van Camelus Voere,...
View ArticleBekroonde Suid-Kaap Kinderkoor sluit Klein Karoo Klassique af
Lede van die Suid-Kaap Kinderkoor wat Sondag optree. DIE bekorende klank van die Suid-Kaap Kinder-koor (SKK), een van die mees gerekende kinderkore in Suid-Afrika, sluit vanjaar die agtste Klein Karoo...
View ArticleKom vier Neelsie se verjaardag!
INWONERS word uitgenooi om Vrydag (12 Augustus) die volkskrywer CJ Langenhoven, ook bekend as Sagmoedige Neelsie, se verjaardag saam by Arbeidsgenot te gaan vier. Langenhoven is op 12 Augustus 1873...
View ArticleDie Hoorn vereer vyf fenomenale vroue
VYF VROUE VAN OUDTSHOORN VEREER BY DIE HOORN SE VROUEOGGENDVyf vroue van Oudtshoorn wat ’n groot bydrae tot die gemeenskap lewer is Saterdag tydens ’n baie suksesvolle Vroueoggend in die Queen’s Hotel...
View ArticleIcosa groei en wen Kannaland
ICOSA is baie trots met sy groei in die Wes-Kaap en sy meerderheid in Kannaland, sê die party se provinsiale leier, Dawid Kamfer. Icosa het in die Groter Oudtshoorn gegroei tot die derde grootste party...
View ArticleKoalisiegesprekke in volle swang op Prins Albert
Deur Marlene Malan Hy is tevrede met die verkiesingsuitslag op Prins Albert, maar ’n volstrekte meerderheid vir die DA “sou die ideaal gewees het” Só het Derrick America, DA-LP en kiesafdelingshoof...
View ArticleNou kan almal met ’n broodjie help
Johan van Heerden (links), Jaco Vorster en Zonia Brink, eienaars van Camp Roadhouse en Wes Handelshuis, met van die brode wat aan honger mense versprei gaan word. ELKE inwoner van Oudtshoorn en...
View Article