Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Krans se Tritonia Red en Tritonia White maak opslae

Vuyo Lee, hoof van bemarking Old Mutual (links) en De Krans se wynmaker, Louis van der Riet. Foto verskaf DIE De Krans Wynkelder van Calitzdorp het by die onlangse Old Mutual Trophy Wine Show weggeloop...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Rust-pad van Maandag 24 uur toe

Stop en go De Rust DIE pad tussen Oudtshoorn en De Rust wat tans grootliks herbou word, sal van volgende Maandag (19 Junie) 24 uur van die dag gesluit wees met verkeer wat deur ’n stop/ry-stelsel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boplaas ryg wenner-trofees in

Jeanne, Carel en Margaux Nel met die CAPPA-trofee vir beste port in die land.  Foto verskaf Prestasies met Kaaps-Portugese rooi wyne danksy wynmaker Margaux DIE Boplaas Cape Tawny, ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

16 – 18 Junie is feestyd!

Die Calitzdorp Stasie is altyd ’n lekker kuierplek tydens die Calitzdorp Winterfees. Foto: http://www.calitzdorpwinterfestival.co.za/gallery-2015 CALITZDORP is gereed vir die Winterfees wat die naweek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

HCSC Oudtshoorn Siekeboeg help Knysna met mediese sorg

Mediese personeel van die SANW se siekeboeg op Oudts­hoorn in die tydelike markiestent in Knysna. Hulle is van links kapt Amelda Reitz (ver­pleegsus­ter), maj (dr) Gert Nel en kapt Lizelle Greeff...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Soos ’n Armageddon-rolprent’

Slagoffer van vlamme, die woonhuis van Johan en Judy-Marié van Noordwyk ses dae nadat hulle op 30 Mei met hul kinders en honde van Oudtshoorn na Knysna verhuis het. Foto verskaf Deur Liesel le Roux SES...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vadersdag, 18 Junie

Kleuters van kleuterskole op Oudtshoorn vertel hoekom hulle so lief vir hul pappas is! The post Vadersdag, 18 Junie appeared first on DieHoorn.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Illegal firearms and dagga found in Beaufort West

The firearms which were seized. Photo supplied Two men from Johannesburg, 37 and 31 years old, were arrested in Beaufort West for the possession of four illegal firearms and drugs. The truck the men...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtshoorn Rotariërs huldig nuwe president in

Suné Rupping (middel) wat as die nuwe president van die Oudtshoorn Rotariërs ingehuldig is. By haar is Robert Fenthum (links) wat as ‘n Rotariër ingehuldig is, en Philip Goets, uittredende president....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Oog op die kind’-opleiding

Die personeel van die Oudtshoorn Kinder- en Gesinsorgvereniging saam met die vrywilligers en verteenwoordigers van instansies wat die weeklange opleidingingskursus ondersteun het. Tweede van regs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ek wil graag ’n bydrae lewer om verlede te oorbrug’

Mark Steyn. Foto: Marlene Malan Deur Marlene Malan PRINS ALBERT se munisipaliteit is een van die min in die land wat “baie regkry met baie min – daarom stap ek graag ’n pad saam met die ander raadslede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokus op Hoogstraat – een van Oudtshoorn se eerste strate

Hoogstraat in 1920. Deur Ilze-Mari Gründling Oudtshoorn is in 1847 vir die eerste keer deur die landmeter John Ford uitgelê as ’n dorp en een van die eerste strate was Hoogstraat. Altesame 476 erwe is...

View Article

Do’s and dont’s on accident scenes

DO you know what to do if you are involved in a collision? You could be involved in a collision at any time and it is best to know what you should and should not be doing. ER24 urges people to be...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooibos Tea Vital to Fertility

According to a study done by die University of Copenhagen, drinking rooibos tea can reap multiple health benefits and is an important beverage that is vital for a healthy lifestyle. Photo:...

View Article

Verskeie projekte in die pyplyn vir Oudtshoorn

DIE Groter Oudtshoorn-raad het goedkeuring verleen tydens die onlangse raadsvergadering dat voor­stelle vir ’n winkelsentrum gevra kan word, maar so ’n winkelsentrum vir die dorp is nog nie goedgekeur...

View Article


Uitnodiging: Kaartjies vir rugbylegendes

Deur Ben du Preez DANIE MURRAY, sameroeper van die Oudts­hoorn Legends, nooi alle Legends-lede (oud-rugby­spelers van die SWD, SARU en Federa­sie­spelers) om hom te kontak by 074 367 5372 vir kaartjies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoene vir die ACVV

Lede van die ACVV het onlangs sowat 30 pare skoene en kouse van ’n bankgroep ontvang as deel van die Een Dag Sonder Skoene-projek. Van links staan maatskaplike werkers Victoria Hurling, Rachan Jansen...

View Article


Join a ‘morning in the veld’ in Calitzdorp

RESIDENTS of the Klein Karoo are invited to join the Calitzdorp Museum Association on a “morning in the veld” on Saturday 1 July. They will visit Danielskraal, a farm about 9 km southwest of Calitzdorp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10/10 vir dié Winterfees

Deur Liesel le Roux HOPE atmosfeer en heerlike wyn, port en streeks­kos. Dit was van die hoogtepunte van ’n baie suksesvolle Calitzdorp Winterfees die afgelope langnaweek. Calitzdorp se verblyfplekke...

View Article

Briewe / Letters

Waaroor praat jy elke dag? ’n Boer wat met rasegte beeste geboer het, het al sy belangstelling daaraan bestee. Dit was ook al waaroor hy gedurig met sy seun gepraat het. Die seun het op ’n dag...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live