Covid-19 saai verwoesting
DIE uitwerking van die Covid-19-pandemie op Oudtshoorn se sakebedrywighede raak al meer en meer sigbaar met besighede wat hul deure sluit en talle persele op die dorp wat leeg staan.Veral besighede in...
View ArticleKannaland: Munisipaliteit glo projek is tot almal se voordeel
HY glo die Inovasure-energieprojek sal ’n betekenisvolle uitwerking op die plaaslike ekonomie van Kannaland hê en tot voordeel strek van die plaaslike gemeenskap, sê die waarnemende burgemeester van...
View ArticleKannaland: Provinsiale regering begin regstappe teen munisipaliteit
Die Wes-Kaapse regering het begin met regstappe teen verteenwoordigers van en senior amptenare by die Kannaland Munisipaliteit om “moontlike skadelike en onwettige transaksies” te voorkom.Dié...
View ArticleMnr en Mej Nasorgsentrum 2020 verkies!
The post Mnr en Mej Nasorgsentrum 2020 verkies! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleTot siens, Joey!
’N OUD-ADVERTENSIEBEMARKER van Die Hoorn, Joey de Kock, is op 9 Janaurie oorlede na ‘n lang stryd teen kanker.Die dood van haar man en liefde van haar lewe, Sarel (Fanie) de Kock, in Oktober verlede...
View Article2 sterf, 6 beseer in nagtelike botsing
TWEE jong inwoners van Volmoed, Geraldine Nyembeni (28) en Simon Mei (27), het Sondag in die vroeë oggendure gesterf toe ’n bakkie waarin hulle passasiers was ’n boom langs die Volmoed-pad buite...
View ArticleCovid-19 eis toegewyde dokter
OUDTSHOORN is die week in rou gedompel nadat nog ’n geneesheer die stryd teen Covid-19 verloor het.Dr Peter (Pietie) Cronjé (49), wat ’n praktyk op die hoek van Hoogstraat en Voortrekkerweg gehad het...
View ArticlePolisie slaan toe op drankverkope in die Suid-Kaap
Polisie in die Suid-Kaap het oor die naweek toegeslaan op plekke waar drank verkoop word. Vrydag het lede van die Eden Kluster se Misdaadvoorkomingspan ‘n Toyota Hilux-bakkie in Knysna gestop nadat...
View ArticleBriewe
Meeste maatreëls kom van owerhede Dit is nie my gewoonte om te reageer op briewe wat anoniem in die koerant beland nie, want as ’n persoon nie bereid is om sy/haar naam te plaas by dit wat gesê word...
View ArticleRedaksionele kommentaar
Vir jare het Die Hoorn weekliks ’n redakteursbrief gepubliseer waarvoor Liesel le Roux as naaswenner en wenner bekroon is by Sanlam se landwye kompetisie vir die gemeenskapspers.Dié onderstaande...
View ArticleKabeldief vas danksy kamera se oog
DIE waaksaamheid van ’n veilig- heidsmaatskappy en die vinnige optrede van die Oudtshoorn Polisie het Sondag daartoe gelei dat ’n man met ’n driefase-kragkabel in sy hand vasgetrek is.Volgens kapt...
View ArticleHelp só om meer voedseltuine aan te lê en wen dalk ’n skildery!
DEUR ’n bydrae van tussen R100 en R250 vir ’n besonderse voedseltuinprojek in die Klein Karoo te maak, staan iemand die kans om ’n oorspronklike olieverfskildery van die bekende kunstenaar Lisl Barry...
View Article’n Foto uit 2007 om steeds te onthou!
The post ’n Foto uit 2007 om steeds te onthou! appeared first on Die Hoorn.
View ArticleBestuurder van bakkie in hof
DIE bestuurder van ’n Ford Bantambakkie waarin twee inwoners van Volmoed op Sondag 17 Januarie gesterf het, word van strafbare manslag aangekla en het Dinsdag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof...
View ArticleKannaland: R1,5 miljoen se salarisse glo verkeerd oorbetaal
DIE Kannaland Munisipaliteit ondersoek tans die beweerde foutiewelike oorbetaling van R1,5 miljoen aan werknemers van die munisipaliteit die afgelope Vrydag (22 Januarie).Volgens inligting wat Die...
View ArticleTwee dekades van verandering!
DIE HOORN het vandeesweek ’n belangrike mylpaal bereik toe die koerant sy 20ste jaar op Oudtshoorn en in die Klein Karoo gevier het.In die voorbladberig in die eerste uitgawe van Die Hoorn wat op 25...
View ArticleBekende sakeman al weke in hoësorg
Inwoners van Oudtshoorn het die week in gebed verenig vir ’n bekende sakeman van die dorp, Hennie Davel, wat in die hoësorgeenheid van die Mediclinic George behandel word nadat hy met Covid-19...
View ArticleFirefighter dies in Barrydale wildfire
A firefighter from the Overberg fire services, fighting a wildfire in the Barrydale area, lost his life yesterday. The Barrydale fire, also known as the Brandrivier fire, started burning a week ago in...
View Article