Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Verdagte vas ná mes-moord

Die polisie het Maandag vir mnr Rolan Moos van Bridgton in van hegtenis geneem vir die moord op me Johanna Swarts (32). Swarts, wat by die Queen’s Apteek in die Queen’s Mall gewerk het, is oor die...

View Article


Van Tonder dalk in Worcester

’N VOORMALIGE prokureur van Oudtshoorn, mnr Elmar van Tonder, wat tans op Oudtshoorn tereg staan op klagtes van diefstal en bedrog, moet op 1 Oktober in ’n streekhof op Wynberg of Worcester verskyn....

View Article


Moord-bekentenis aanvaar

Deur Liezl van Niekerk Landdros Mark van Wyngaardt het Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof die skriftelike bekentenis van die beskuldigde in die moord op me Lilani Murphy (27) aanvaar. Raché Campher...

View Article

Redakteursbrief

Goeie dinge op sportgebied DIE volgende sms wat Die Hoorn die afgelope week ontvang het, verdien kommentaar: Dit lui as volg: Ek lees vandag Die Hoorn (25 April) met die opskrif Munisipaliteit slaag om...

View Article

Tuindwergies kry voete

Deur Liesel le Roux WORD Oudtshoorn se tuinornamente weer deur diewe geteiken. Dit is die vraag van inwoners nadat twee tuindwergies oornag uit die voortuin van mnr Boet en me Rina Zwiegelaar in St...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 4

MNR EN MEJ STRUISIE AANGEWYS. Die Hoërskool Oudtshoorn se Mnr en Mej Struisie is verlede Woensdag (24 April) tydens ’n glansaand by die skool gehou, aangewys. Hulle is Jason Carlisle en Mia le Roux...

View Article

Events Calendar

Saterdag 4 Mei • Die Rooiheuwelmark by Jamstreet Farm brei uit om ook ’n vlooimark-afdeling in te sluit. Kontak Danie by sel 082 5100 516 of Alma by sel 083 657 5411 om te bespreek. • Teebrtuin en...

View Article

Motordiewe vas ná jaagtog

’N WILDE jaagtog en urelange soektog te voet het daartoe gelei dat drie mans verlede Maandag in die Ladismith-omgewing vasgetrek is met twee gesteelde voertuie met ’n beraamde waarde van R89 500. Hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek na skoot

Deur Liezl van Niekerk Mnr Boytjie Zana (21) in die hospitaal. Die foto is deur sy familie verskaf. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (OPOD) ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skokgranate ruk dorp

Ontevredenes voor die Burgersentrum. VIER inwoners van Oudtshoorn, onder wie die joernalis Hein Coetzee van Son, moet in die hof verskyn nadat ’n ANC-leiersvergadering Dinsdagaand op Oudtshoorn ontwrig...

View Article

17-jarige sterf

Deur Liezl van Niekerk Die ma van ’n graad 11-leerder van die Hoërskool Môrester is gebroke nadat haar seun Donderdag skielik inmekaargesak en gesterf het. Sy het na ’n nadoodse ondersoek Vrydag die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Venus deur Mike se lens

Deur Liesel le Roux Dié foto van Venus, is deur mnr Mike du Plessis geneem. ’N INWONER van Oudtshoorn met ’n groot belangstelling in die hemelruim, het die afgelope week ’n interessante foto van Venus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Leef jou droom”

Herman en Candelaria Zapp saam met hul kinders tydens hul besoek aan Oudtshoorn op Maandag 29 April. Voor van links is Pampa (10), Tehue (7) en Wallaby (4), en bo op die motor se dak Paloma (5). Deur...

View Article


Redakteursbrief

Onthou gerus dié dinge OM te verstaan wat tans by die Groter Oudtshoorn munisipaliteit aangaan, is dit belangrik om die volgende in gedagte te hou: • Munisipaliteite in Suid-Afrika word deur ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 5

MNR EN MEJ GIM GLANSAAND. Langenhoven Gimnasium se Mnr en Mej Gim 2013 is Saterdagaand tydens ’n glansgeleentheid aangewys waar die gaskunstenaar die sanger David Fourie was! Hier van links voor is...

View Article


Events Calendar

Vrydag 10 Mei Wouter Basson in Langenhoven Gimnasium-skoolsaal. R100 pp, ligte ete ingesluit. Ten bate van Oudtshoorn Gideons. Kaartjies en navrae by Jurgens Burger (082 775 6661 of 044 272 8442)....

View Article

April steeds burgemeester

TEN spyte van klaarblyklike pogings van nasionale en provinsiale ANC-leiers om die burgemeester van die Groter Oudtshoorn te vervang, is mnr Gordon April steeds die Groter Oudtshoorn se eerste burger....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou se dood ondersoek

Lede van die Polisie se forensiese patologiese dienste verwyder Sondag die lyk van me Janine van Rensburg (37) uit ’n pakkamer in Bonteboklaan in Bridgton. Die Oudtshoorn Polisie ondersoek tans Van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

• Faan se Trein – die rolprentIn goeie hande

“Koebaai, Pa,” groet die hoofkarakter Faan, gespeel deur die bekende Willie Esterhuizen, sy pa in ’n begrafnistoneel uit die nuwe rolprent, Faan se Trein, wat Sondagoggend in ’n ou begraafplaas net...

View Article

Tien rekrute pers geslaan

Deur Liezl van Niekerk TIEN rekrute van die Infanterieskool in Oudtshoorn is gehospitaliseer nadat hulle tydens ’n strafopleidingsessie verlede week pimpel en pers geslaan is. Foto’s van die rekrute...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live