Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

15 jaar tronkstraf vir Zaayman-pa en -seun

DIE pa en seun van Oudtshoorn wat op altesame 43 klagtes van bedrog skuldig bevind is, Daniel en Edward Zaayman, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof elk tot 15 jaar tronkstraf gevonnis. Hulle het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smulgeregte uit die boeke!

DAAR was baie pret, baie plesier en boonop uithalergeregte by Die Hoorn se Buitelugkos-kompetisie wat Saterdag by die Oudtshoorn Aeroklub plaasgevind het. Die wenners van Saterdag se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verskeie bergbrande gooi rookwolk oor die Klein Karoo

Weerlig speel laataand Dinsdag oor Oudtshoorn. Die reën wat met dié donderstorm gepaard gegaan het, het gehelp om verskeie brande in die Outeniqua- en Swartberge rondom Oudtshoorn te blus. Die brande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Plek gaan leeg wees’

Nico Geldenhuys Deur Higgo Jacobs DIE bekende en gewilde eienaar van Headlines op Oudts­hoorn, Nico Geldenhuys (62), het Saterdagaand in sy geliefde restaurant aan ’n hartaanval gesterf. Geldenhuys het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vol geesdrif op pad na Bull Run!

Eben White (links) en Nico Emmerich wat met ’n 1984 Nissan 1400-bakkie aan die Bull Run gaan deelneem. Die volstruis gaan saam! DRIE “senior” voertuie van Oudtshoorn en hul eienaars het gister die pad...

View Article


Nog lang pad na R100 000

DAAR lê nog ’n lang pad voor vir die twee hoërskole van Oudtshoorn wat R100000 insamel vir ’n hooggeregshof­saak oor Christelike gebruike. Die fonds wat geopen is om geld vir die Hoërskool Oudtshoorn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaasmakers presteer

Ashley-Ann May, Petra en Dean Lategan van Latana Cheese wat pas vyf toekennings by ’n internasionale kaaskompetisie losgeslaan het. Deur Liesel le Roux ’N KAASFABRIEK in Matjiesrivier waar nog net twee...

View Article

Ontslag geweier in Brits-bedrogsaak

Deur Garnett Wicomb DIE bedrogsaak teen die voormalige bestuurder van Kango Wyne op Oudtshoorn, Johan Brits, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof tot  20 Oktober uitgestel nadat die hof ’n aansoek om...

View Article


In hof met onderbroek vir moordsameswering

Deur Garnett Wicomb ’N 46-JARIGE Chinese burger, Guoshun Gao (46), het vlugtig in die landdroshof op Oudtshoorn verskyn op aanklag dat hy by ’n sameswering betrokke was om Julia Bagley, voormalige...

View Article


‘Weg met Ronnie!’ lui ANC-plakkate

Deur Liesel le Roux ONTEVREDENHEID oor dienslewering en korrupsie by die Oudtshoorn Munisipaliteit is die redes vir ’n ANC-massa-optog op Oudtshoorn wat die Patric Madikane-tak van die ANC in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mej Tuinroete & Klein Karoo

Mia le Roux van Oudtshoorn wat Saterdagaand as Mej Tuinroete en Klein Karoo by ’n glansfunksie in die Garden Route Casino in Mosselbaai gekroon is. Foto: Anton Alberts Photography Deur Liesel le Roux...

View Article

Memorandum of Demands of Patrick Madikane Branch & Community to the Greater...

Memorandum handed tot the Greater Oudtshoorn Municipality on Monday, 6 October 2014: We members of the African National Congress in particular led by Patrick Madikane Branch joined by the communities...

View Article

Saak teen munisipale kassier wag nog ’n maand

Deur Garnett Wicomb UITSPRAAK in die diefstalsaak teen ’n voormalige kassier by die Oudts­hoorn Munisipaliteit  is verlede  Vrydagoggend  in die Oudtshoorn streekhof vir nog ’n maand uitgestel. Die...

View Article


Prins Albert Leesfees: 7-9 Nov

Deur Marlene Malan OP die hakke van die pas afgelope Prins Albert Kunsfees (PArt 2014) volg dié dorp se Leesfees wat beloof om vanjaar die beste ooit te wees. Die derde Prins Albert Leesfees, van 7 tot...

View Article

Optimisme oor toerismevooruitsigte

Deur Liesel le Roux VOORUITSIGTE vir die komende toerismeseisoen in die Groter Oudtshoorn lyk goed met heelwat verblyfbesettings in verblyfplekke, het Niel Els (voorsitter van die Groter Oudtshoorn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-sakevrou skryf oor grondleggers van Suid-Afrikaanse kuns

Rika Venter van Oudtshoorn en Brad de Waal hard aan die werk aan ’n nuwe boek oor die grondleggers van die Suid-Afrikaanse kuns wat deur Venter saamgestel word. De Waal, ’n familielid van Venter, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rommel ná sportbyeenkoms

Die De Jager Sportstadion Saterdag-oggend – leë drankbottels en vullishouers. Foto’s: Verskaf ’N SPORTDAG verlede Vrydag vir amptenare in diens van die staat het die wenkbroue laat lig nadat deelnemers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-Struisie sterf in botsing

Stefan Bloem (24) Deur Liesel le Roux ’N OUD-LEERDER van die Hoërskool Oudts­hoorn, Stefan Bloem (24), is verlede Donderdag­aand (2 Oktober) noodlottig beseer in ’n botsing tussen twee vragmotors op...

View Article

Wegspring en eindpunt in hart van dorp

Deur Schalk le Roux DIE publiek van Oudtshoorn en die Suid-Kaap gaan vanjaar baie meer geleenthede as voorheen hê om in die opwinding van die Bridge Cape Pioneer Trek, ’n internasionaal erkende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tree op binne 7 dae, eis ANC-groep, of…

Jongilizwe Tyatya, taksekretaris van die ANC se Patrick Madikane-tak in Bongolethu Maandag aan die woord voor die Oudtshoorn Munisipaliteit, tydens ’n optog van ANC-ondersteuners na die munisipaliteit....

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live