Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SMS’e van lesers

Ek sal bly wees as ons wat die broodwinners is, voorkeur kry by die staats­projekte, want ’n jongmens gaan nie op dieselfde manier sorg soos sy ouer nie. Ek sien by die padprojek, uit De Rust se...

View Article


Briewe / Letters

Elkeen het reg om te verskil Ek gaan nie in ’n polemiek betrokke raak oor hierdie onderwerp nie. Hierdie brief is my finale reaksie in verband met die aangeleentheid. Op 20 April 2017 keer iemand my by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto van die Week

Vrolikheid tydens die Klein Karoo Sakeaflos in Baron van Reedestraat – soos die foto’s bo en onder wys. Bo gesels kapt Lerato Mogorosi, die aankondiger, met die skare terwyl Oudtshoorniete van alle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Welgedaan met dié sakeaflos

Deur Liesel le Roux DIE Klein Karoo Sakeaflos wat ver­lede Donderdag na ’n afwesigheid van twee jaar op Oudtshoorn “herleef” het, was ’n vrolike affêre. Dit het bo alles getoon dat sport een van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK maak feesgangers só self kunstenaars

Die spieëls wat mense voor hul gesigte moes hou in die produksie Wentel, was baie gewild by vanjaar se KKNK. Foto verskaf VANJAAR se 23ste KKNK het feesgangers die geleentheid gebied om nie net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier besonderse trofees vir Redstone Hills-byeenkoms

Roger Young in sy kunsgalery in Kruisrivier met die vier trofees wat hy op versoek van wyle Hennie Potgieter ontwerp het. Van links is die meesterstrofee vir senior deelnemers, die Manie...

View Article

Events Calendar

28 en 29 APRIL Prins Albert Olyffeesmark. Kuier saam op die skou­terrein en geniet die omgewing se beste kos- en olyfprodukte. Kosdemonstrasies, stalletjies, vermaak, ens. 09:00 tot laat. Navrae:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boom val op vragmotor

Die boom, wat tussen die kajuit en vrag vasgesit het, word deur Johan Hanekom in stukke opgesaag sodat dit verwyder kan word. Deur Liesel le Roux ’N VRAGMOTOR met ’n vrag lusern daarop is Maandagaand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe fietsroete deur die Wes-Kaap kronkel ook deur Oudtshoorn en die Klein Karoo

OUDTSHOORN is een van die dorpe op die nuwe Cross Cape-fietsroete wat op 12 Mei in gebruik geneem word en deur ’n groot deel van die Wes-Kaap kronkel. Die fietsroete strek van Plettenbergbaai tot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Munisipale nood- en bystanddienste beskikbaar oor langnaweek

Hoewel die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit se kantore gesluit is oor die langnaweek, is alle nood- en bystanddienste beskikbaar by 044 203 3000 of 044 203 7800 / 7801. Die munisipale kantore is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

No Refuse Removal on Public Holidays this Weekend

No refuse removal will take place in the Greater Oudtshoorn today (27 April), a public holiday.  Refuse collection will re-start  tomorrow morning (28 April), also for areas that would have been...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Order of Luthuli awarded to two former Oudtshoorn residents

Two late residents of Oudtshoorn, David Mbulelo “Spi” Grootboom and Reginald “Reggie” Oliphant, were awarded the Order of Luthuli at the Presidential National Orders yesterday (28 April) . National...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeersbeampte wat deur Valke vasgetrek is, op 9 Mei weer in hof

  Deur Garnett Wicomb ’N MUNISIPALE verkeersbeampte wat daarvan aangekla word dat hy toetse vir leerlingrybewyse gemanipuleer en rybewyse uitgereik het in ruil vir betaling, moet op 9 Mei weer in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkragter kry 15 jaar gevangenisstraf

Deur Garnett Wicomb ’N MAN van die De Rust-distrik wat daaraan skuldig bevind is dat hy ’n niggie van hom twee keer verkrag het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof 15 jaar gevangenisstraf opgelê....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeampte se lewe waarskynlik gered deur vinnige mediese behandeling

’N POLISIEBEAMPTE van Oudtshoorn wat deur drie mans in Baron van Reedestraat aangerand is, se lewe is waarskynlik danksy vinnige mediese behandeling gered. Dit blyk uit die getuienis van dr Wessel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

April se aansoek om teen skuldigbevinding en vonnis te appelleer van die hand...

Gordon April. Deur Garnett Wicomb ABSOLUTE verslaentheid en teleurstelling het vanmiddag in die Oudtshoorn Streekhof geheers toe die aansoek van oud-burgemeester, Gordon April, om teen sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie vra hulp met gesteelde motor

’N HONDA BALLADE wat die nag van 1 Mei uit Bondstraat op Oudtshoorn gesteel is, is naby die dorp se vullisterrein gevind. Die groen 1984-motor was egter sonder al sy wiele en die motorradio. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kango Grotte een van 23 pragplekke wat CNN kies

Die foto van die Kango Grotte wat CNN by hul artikel gebruik het. Deur Liesel le Roux DIE Kango Grotte buite Oudtshoorn is een van 23 plekke in Suid-Afrika wat die nuusdiens CNN gekies het vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee inbrake ná mekaar by Invalsentrum vir weerlose kinders en kinders op straat

Desmond George, koördineerder van die Invalsentrum, by die ingang waar inbrekers toegang tot die gebou verkry het. Foto: Liesel le Roux Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Briewe / Letters

Rivierbuurt nou af na rommelstatus Daar is ’n verskil daartussen om net te kla en om te verskil van ander se sie­-nings. As jy net kla, het jy nog nie aan iets beter gedink nie, maar as jy verskil, het...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live