Kook liewer maar nog Oudtshoorn se bruin water
Deur Liesel le Roux TERWYL INWONERS van Oudtshoorn die laaste dae tou staan in supermarkte vir skoon drinkwater, het die dorp se burgemeester, Colan Sylvester, inwoners gister by ’n perskonferensie...
View ArticleLaat ons oor die KKNK praat
Deur Liesel le Roux Daar is ’n paar dinge waaroor die afgelope sowat elf dae druk in die streek gesels is, die KKNK en of dit volgens inwoners suksesvol was of nie, die stortreën op 9 April wat tot die...
View ArticleVrou dien klag in teen KKNK-sekuriteitsbeampte
Verleentheid na toegang tot toilet geweier word DIE Polisie ondersoek ’n klag van aanranding nadat ’n vrou (59) tydens die afgelope KKNK na bewering deur ’n sekuriteitsbeampte toegang tot ’n toilet by...
View ArticleKKNK-klippe bring feesgangers se kuns na ’n koppie buite Oudtshoorn
Die koppie buite Oudtshoorn terwyl die klippe gepak is wat feesgangers geverf het. Deur Ilze-Mari Gründling VANJAAR se 23ste KKNK het kleurvolle en kunstige spore op die Karoolandskap agtergelaat met...
View ArticleKKNK 2017: Teaterverkope groei met 6%
Baron van Reedestraat tydens vanjaar se KKNK. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux POSITIEWE terugvoer stroom in oor veral die Uitkampteater, Speelbos by Arbeidsgenot (die kinderprogram) en die...
View ArticleMan in hof vir wrede moord op saamleefmaat
Deur Garnett Wicomb DIE saamleefmaat van ’n vrou wat die naweek wreed vermoor is, het Dinsdag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof op ’n aanklag van moord verskyn. Die saak is vir ’n formele...
View ArticleOudtshoorn- en Kaapse familie rou ná 9-jarige weens fratsongeluk sterf
Josh Pharaoh (9). Foto: Facebook Deur Liesel le Roux DIE Polisie ondersoek tans die omstandighede waaronder die 9-jarige Josh Pharaoh tydens die KKNK in ’n militêre voertuig geval en ernstige...
View ArticleKook liewer maar nog bruin water
Deur Liesel le Roux TERWYL INWONERS van Oudtshoorn die laaste dae tou staan in supermarkte vir skoon drinkwater, het die dorp se burgemeester, Colan Sylvester, inwoners gister by ’n perskonferensie...
View ArticleSwartbergpas onbepaald gesluit
So lyk die Swartbergpas naby Prins Albert nadat ’n flitsvloed groot dele daarvan op 10 April vernietig het. Die foto is deur Roeland Gabriel van Swartberg Mountain Tours geneem. Deur Liesel le Roux DIE...
View ArticleEvents Calendar
DONDERDAG 20 APRIL Heritage Oudtshoorn Erfenis hou hul Algemene Jaarvergadering om 18:00 by O’Flinn’s by die Le Roux Dorpshuis-museum in Hoogstraat, Oudtshoorn. ***** SATERDAG 22 APRIL Oudtshoorn Dogs...
View ArticleMotorfietsryers genooi om aan Blanket Run vir die Oudtshoorn Diereskut deel...
MOTORFIETSRYERS en diereliefhebbers van die Suid-Kaap word genooi om weer op Sondag, 4 Junie, deel te neem aan ’n massa-optog om komberse en kos aan Oudtshoorn se munisipale diereskut te oorhandig....
View ArticleBoorgate bring goeie nuus oor addisionele waterbronne vir Groter Oudtshoorn
DAAR is positiewe nuus oor die Oudtshoorn Munisipaliteit se inisiatief om addisionele waterbronne vir die groeiende inwonertal te vind. Volgens die waarnemende direkteur tegniese dienste, Chris Koch,...
View ArticleWater baie beter maar kook voorlopig nog, sê munisipaliteit se jongste toetse
HOEWEL die jongste bakteriologiese uitslae van watertoetse ’n merkbare verbetering in waterkwaliteit toon, moet inwoners voortgaan om water te kook voordat hulle dit drink. Die jongste watertoetse is...
View ArticleGaan stap vandag met die Oudtshoorn Diereskut se honde
Johanné de Jager (links) en Monique Stöck is twee van die talle diereliefhebbers wat al vandag met die honde van die Oudtshoorn Diereskut gaan stap het. Inwoners van Oudtshoorn en selfs die Tuinroete...
View ArticleApril hoor hy moet nog langer wag vir beslissing om te kan appelleer
Gordon April. Deur Garnett Wicomb Die voormalige burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, is steeds in aanhouding nadat uitspraak in ‘n aansoek om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer weer...
View ArticleGewilde fietsuithourit sneuwel na skade aan die Swartbergpas
Die verwoeste Swartbergpas. Foto: Roeland Gabriël van Swartberg Mountain Tours. Deur Marlene Malan Een van Suid-Afrika se gewildste fietsuithouritte, the Swartberg100 Gran Fondo, is gekanselleer...
View ArticleMan vasgetrek met gesteelde vuurwapen in sy besit
’N MAN, vermoedelik van Gauteng, is Vrydagaand by Rainbow Motors, die Engen Garage by die uitgang van Oudtshoorn na George, vasgetrek met ’n onwettige vuurwapen in sy besit. Die vuurwapen is in 2013...
View ArticleOu peperboom deur vragmotor getref
‘n Baie ou peperboom waarvan een van die stamme in Noordstraat naby die hoek met Jan van Riebeeckweg deur ‘n groot vragmotor getref en afgeruk is. ‘n Vragmotor wat ‘n vrag lusern vervoer het, is vroeër...
View Article‘Dit is die regte ding om te doen’
Karooboom se Neil Saayman wys die boorgatwater wat hy aan Oudtshoorniete skenk. Foto: Ilze-Mari Gründling Deur Ilze-Mari Gründling HY glo dit is die regte ding om te doen. So sê Neil Saayman van...
View ArticleApril sal Dinsdag weet oor aansoek om verlof tot appèl
Gordon April. ’N OUD-BURGEMEESTER van Oudtshoorn, Gordon April, sal Dinsdag (2 Mei) weet of sy aansoek om verlof tot appèl deur die hof toegestaan word. April se regverteenwoordiger, Vaughn Shone, sê...
View Article