Potjiekos op Erfenisdag
DIE HOORN se jaarlikse potjiekoskompetisie vind nou volgende Dinsdag op Erfenisdag (24 September) plaas nadat dit op versoek van die publiek – veral die rugbyliefhebbers – uitgestel is. Die dag sal ook...
View ArticleRedakteursbrief
Leer lesse by ‘dromers’ ’N MENS kan maar net wonder hoeveel energie en, ja, ook geld, vermors is deur die afgelope weke se politieke speletjies (is dit die regte woord?) op Oudtshoorn om ’n...
View ArticleWorld Traveller in Oudtshoorn to Inspire
Annette Jahnel is the first women to drive around the world in a car alone. She will be speaking in Oudtshoorn on 25 September. IN 2006, Annette Jahnel left an ordinary life behind. A year later she...
View ArticleMargot is ’n top-onnie
Deur Liesel le Roux Me Margot Vermaak, leerkrag by die Eljada-Kairos Skool wat pas ’n onderwystoekenning gewen het, by vier van haar leerders. Van links is Ruan de Jager, Jemanian Jansen, Zaybian...
View ArticleEvents Calendar
Donderdag 19 September • Auriel Kollege hou matriekafskeid. Saterdag 21 September • Rooiheuwelmark by Jamstreet Plaas net buite Oudtshoorn vanaf 09:00 – 14:00. Vars groente, plaasbrode, kosstalletjies,...
View ArticleLewis word borgtog geweier
Deur Liezl van Niekerk Die man wat ’n bekentenis oor die onlangse moord op mnr Lionel Petersen van Dysselsdorp afgelê het, se borgtogaansoek is Maandag deur landdros Johan Steynberg in die Oudtshoorn...
View ArticleStoffels Vrydag terug op sy pos
DIT is nie duidelik wat die speaker van die Groter Oudtshoorn se munisipale raad, mnr John Stoffels, verlede week makeer het nie toe ’n ambulans hom by die munisipale kantore kom haal het. Die...
View ArticleKlag ná R50 000-verlies
DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het ’n kriminele klag by die Oudtshoorn Polisie ingedien nadat R50 000 se elektriese toerusting Maandag gesteel is. Die toerusting pomp gesuiwerde afvalwater na verskeie...
View ArticleRaad Vrydag byeen
Deur Liesel le Roux ’N RAADSVERGADERING waarby mosies van wantroue in die burgemeester, onder-burgemeester en speaker van die Groter Oudtshoorn Raad gaan dien, vind môre (Vrydag, 20 September) om 10:00...
View ArticleDit was ‘192 dae van hel’
Deur Liesel le Roux HY noem dit sy 192 dae van hel. Pierre du Toit praat oor sy ervaring in ’n maksimumsekuriteitstronk in Hong Kong met die redakteur van Die Hoorn, Liesel le Roux. Hy is tans besig...
View ArticleMesdood vir weermagman
Deur Liezl van Niekerk Die ma, vriendin en dogter van Shastri Leonards, van links mes Christolene Biljohn, Reneke Paulsen en klein Sheneke Paulsen (3). ’n JONG Oudtshoorniet (21) is die afgelope naweek...
View Article’n Skatkis vol opgrawings
Deur Liezl van Niekerk Hier is mnr Sarel de Kock met ’n deel van die artefakte, fossiele en ander voorwerpe wat hy oor die jare opgegrawe het. Sy groot passie vir die eerste aardbewoners en hul...
View ArticleArticle 7
Jade Coetzee, matriekleerder van die Hoërskool Oudtshoorn, is Saterdagaand op Oudtshoorn as Mej Eden FM Oudtshoorn aangewys. Sy en haar twee prinsesse neem nou op 6 Desember aan die eindronde van die...
View ArticleRedakteursbrief
Wat beteken uitspraak? WAT beteken Dinsdag se hofuitspraak van regter Ashton Schippers? Kan iemand asb vir ons verduideik wat op Oudtshoorn aan die gang is. Dit was versoeke wat ons sedert gistermiddag...
View ArticleInwoners gryp in
Hier by die aansluiting van Quarrie-straat by Jan van Riebeeckweg Dinsdag is voor van links mnre Jonathan Nimmerhout en Pieter Claassen, en agter van links genl Bart Vosloo en mnre Willie Benade en...
View ArticleEvents Calendar
Sondag 17 November NG Kerk Oudtshoorn-Suid se Kerssangdiens. 18:30. Thursday 21 November • University of the Third Age (U3A): Filmoggend: My Mother’s Castle. 09:30. 94 minute. Enquiries: William Gould...
View ArticleNóg ’n Zaayman voor hof
Deur Liezl van Niekerk Twee weke nadat Edward Zaayman vir bedrog in hegtenis geneem is, is sy pa, Daniël Zaayman, ook vir bedrog in hegtenis geneem. Daniël het gister vir ’n borgtogaansoek in die...
View ArticleSamwu-lede eis Ronnie se kop
Deur Liezl van Niekerk Ontstoke vakbondlede steek hul plakkate voor die munisipale gebou op Oudtshoorn aan die brand terwyl polisielede ’n kordon voor die ingang tot die munisipaliteit vorm. ONTEVREDE...
View ArticleDán sal Stoffels hof se bevindings aanvaar
DAAR is sedert Dinsdag as volg op regter Ashton Schippers se uitspraak gereageer: • Stoffels het gesê hy bestudeer die bevindings van die hof saam met sy regspan om te besluit of hy daarteen gaan...
View ArticleSpeaker tree onwettig op
Deur Liesel le Roux Mnr John Stoffels, speaker van die Groter Oudtshoorn wie se optrede as onwettig en in kwader trou bestempel is. DIE dertien raadslede van die DA en Cope het reeds gister die speaker...
View Article