Quantcast
Channel: Die Hoorn
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live

Kommer oor Covid in Oudtshoorn terwyl res van Tuinroete verbeter

OUDTSHOORN het tussen 26 Augustus en 1 September die meeste sterfgevalle (16) in die Tuinroete Distrik as gevolg van Covid-19 gehad, asook die meeste aktiewe gevalle bereken per 100 000 mense;...

View Article


Burgemeester Macpherson toets positief vir Covid-19

DIE Groter Oudtshoorn se burgemeester, Chris Macpherson, is in isolasie nadat hy positief getoets het vir Covid-19. Volgens Macpherson het hy sy dokter Vrydag besoek en daarna vir ‘n Covid-19-toets...

View Article


Brig Januari sterf na Covid-diagnose

OUDTSHOORN se vorige stasie­be­vel­voerder, brig Levona Januari, is Sondag (6 September 2020) omstreeks 16:00 in Kaapstad oorlede.Sy is op 12 Julie in die hoësorg­af­deling van die Mediclinic...

View Article

Kom help met dié groot skoonmaak-aksie

MILJOENE mense in altesaam 150 lande wêreldwyd sal op 18 September vanjaar deelneem aan Internasionale Kusopruimingsdag, en al het Oudtshoorn nie ’n kuslyn nie, het ons die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mnr en Mej Struisie 2020 – meer as optof en krone

Van die Mej Struisie-finaliste in een van die 13 videos wat in die Oudtshoorn-omgewing geskiet is waarin vanjaar se Mnr en Mej Struisie-kompetisie aanlyn aangebied is. Dié aandrokke is van die...

View Article


Polisie vra hulp om man te vind

DIE polisie vra hulp om ’n man op te spoor in verband met ’n saak van seksuele aanranding.Ao Franco Bestbier is op soek na Mark Jacobs, voorheen woonagtig te Momentweg 538, Dysselsdorp. Enigiemand met...

View Article

Clicks sluit deure

The post Clicks sluit deure appeared first on Die Hoorn.

View Article

Samewerking bring nog Bome van Hoop na Oudtshoorn

DIE Bome van Hoop-inisiatief van die Oudtshoorn Besigheidskamer het Vrydagoggend (4 September) ’n hupstoot gekry met die plant van 50 soetdoringbome (Acacia karroo) deur die Oudtshoorn Infanterieskool...

View Article


Kommer oor Covid in Oudtshoorn

OUDTSHOORN het gister (Woensdag 9 September) volgens die Wes-Kaapse Departement Ge­sond­heid se dashboard die meeste aantal aktiewe Covid-19-gevalle per 100 000 mense in die hele Wes-Kaap gehad,...

View Article


Burgemeester Macpherson in isolasie

DIE Groter Oudtshoorn se burgemeester, Chris Macpherson, is tans in isolasie nadat hy positief vir Covid-19 getoets het.Macpherson het sy dokter Vrydag besoek en daarna ’n Covid-19-toets laat doen.“Ek...

View Article

Nou wil Oudtshoorn dans!

DAAR is groot opwinding op Oudtshoorn vir wat vir Saterdag 26 September beplan word. Daar is diegene wat klaar litte losmaak, ander wat hul dansskoene afstof én diegene met twee linkervoete wat reeds...

View Article

3 jaar huisarres vir eienaar van veghond wat tiener byt

DIE eienaar van ’n Amerikaanse veghond (pitbull) is verlede week in die Oudts-hoorn Streekhof aan aanranding met die opset om ernstig te beseer skuldig bevind en vir drie jaar onder huisarres...

View Article

Munisipale hoofgebou tydelik deur arbeidsinspekteurs gesluit

Die hoofgeboukompleks van die Oudtshoorn Munisipaliteit in Voortrekkerweg het Donderdag (10 September) die tweede groot gebou op die dorp geword om vandeesweek deur inspekteurs van die Departement van...

View Article


Oudtshoorn Municipality looses second official to Covid-19

A law enforcement official of the Greater Oudtshoorn Municipality, Donovan le Roux (47), passed away on Saturday (12 September) after he fell ill with Covid-19. Le Roux, who joined the Municipality in...

View Article

Museum open sy deure weer!

DAAR is goeie nuus vir liefhebbers van geskiedenis, skole en toeriste wat Oudtshoorn besoek: die CP Nel Museum open weer sy deure!Volgens Moses Mthethwa, bestuurder van die museum, open die deure weer...

View Article


Spaar asb steeds water!

DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het ’n beroep op Oudtshoorniete gedoen om voort te gaan om water te spaar nadat die Raubenheimerdam se vlak die afgelope week tot 63,9% geklim het.Goeie reën het...

View Article

Kerk se palissadeheining gesteel

DIEWE het voorverlede week ’n groot gedeelte van die palissadeheining voor die Weyers Memorial United Congregational Kerk in Voortrekkerweg op Oudtshoorn gesteel.“Hulle ontsien nie eers kerkeiendom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Covid-19 eis nog ’n munisipale amptenaar

Beeldmateriaal van Woensdag se stoet terwyl dit voor Donovan le Roux se woning in Elandstraat verbygery het. Die stoet was ’n eerbewys vir Le Roux deur sy kollegas. ’N TWEEDE amptenaar van die...

View Article

Twee geboue vinnig weer oop

DIE munisipale gebou in Voor­trekkerweg en die Landdroshof op Oudtshoorn is verlede week kortstondig gesluit na besoeke van inspekteurs van die Wes-Kaapse Departement van Arbeid.Die landdroshof en...

View Article

Nasionale Vervolgingsgesag kry hofbevel vir beslaglegging op egpaar se bates

DAAR gaan beslag gelê word op die bates van Marthinus en Johanna Rabie van Oudtshoorn nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n hofbevel bekom het om ’n kurator aan te stel.Die egpaar staan tereg...

View Article
Browsing all 5434 articles
Browse latest View live