Speaker weier mosie
DIE speaker van die Groter Oudtshoorn Raad, John Stoffels, het verlede Vrydag (27 Maart) tydens ’n spesiale raadsvergadering botweg geweier om ’n dringende mosie te laat dien om ’n waarnemende...
View ArticleSkrif is aan die muur, sê Ivan Meyer
Deur Schalk le Roux en Liesel le Roux DIE brief wat John Stoffels, speaker van die Groter Oudtshoorn munisipale raad, aan Pravin Gordhan, nasionale minister van samewerkende regering, geskryf het,...
View ArticleStoffels maak opslae
Speaker John Stoffels Deur Schalk le Roux en Liesel le Roux HEWIGE kritiek is teen John Stoffels, speaker van die Oudtshoorn munisipale raad, uitgespreek vir ’n...
View ArticleEskom: Oudtshoorn Municipality in arrears again
The following letter was received from Eskom in regards to the account outstanding
View ArticleGrotes by fees
Kunstenaars soos Kurt Darren, Laurika Rauch en Emo Adams is vanjaar te sien in vyf groot verskeidenheidskonserte wat fees toe kom. MUSIEKLIEFHEBBERS kan hulle regmaak vir vyf opwindende...
View ArticleGee ’n lekker naam vir winkel en wen brandstof
DINK ’n treffende naam uit vir ’n nuwe geriefwinkel op Oudtshoorn wat 24 uur lank oop sal wees, en wen ’n geskenkbewys vir R500 se brandstof! Lesers het nou die geleentheid om ’n lekker, verkieslik...
View ArticleWord ‘viswinkel’ onwettig gebou?
DIE “burgemeester” van Oudtshoorn, Gordon April, het met bouwerk aan, na wat verneem word, ’n viswinkel op erf 2241 op Dysselsdorp begin. Navrae het aangetoon dat daar nog nie bouplanne by die...
View ArticleSaak teen April en ander uitgestel
Deur Garnett Wicomb DIE strafsaak teen Gordon April, Martin Noël Pietersen (’n voormalige munisipale bestuurder), Wilton Kawa (oud-ANC-raadslid), en vroue van Dysselsdorp, Lenie Piedt, Hester Herman,...
View ArticleANC asks for intervention in Oudtshoorn
THE ANC Western Cape says urgent intervention is needed to restore good governance and trust in the municipality of Oudtshoorn. The ANC issued a press statement on Monday (10 March) calling on national...
View ArticleGordon maak omkeer nadat hy Lottering afdank
Deur Liesel le Roux ’N POGING van die ANC in die Wes-Kaap om van drie onwettig waarnemende amptenare by die Oudtshoorn munispaliteit ontslae te raak, het skeefgeloop toe burgemeester Gordon April (ANC)...
View Article’n Dubbele ongeluk!
MOTOR BRAND UIT LANGS GEORGE-PAD. Dit is al wat Maandag oorgebly het van die rooi volkswagen Golf waarmee Preneze Pedro van Oudtshoorn Dinsdag tussen George en Oudtshoorn gery het. Die motor het begin...
View ArticleBetaal, of…
Deur Schalk le Roux DIE Oudtshoorn munisipaliteit het ’n brief van De Klerk & Van Gend Prokureurs in opdrag van Groter Oudtshoorn Toerisme ontvang waarin die munisipaliteit voor ’n ultimatum gestel...
View ArticleMoet riool eers in strate vloei?
Deur schalk le roux MOET Oudtshoorn eers werklik in die duister sit, riool in die dorp se strate afloop, waterprobleme kritieke afmetings aanneem en daar ’n totale verval van dienslewering wees voordat...
View ArticleMunisipaliteit agterstallig met meer as R9,3 milj
Deur Liesel le roux ’N BESLUIT van Eskom om Oudtshoorn se kragtoevoer op Maandag, 25 Mei – kort voor die aanvang van die winter – af te sny omdat die dorp se munispaliteit nie sy Eskomkragrekening van...
View ArticleRugbyklub kies nuwe bestuur
Die nuwe bestuur van die Oudtshoorn Rugbyklub vir die 2015-seisoen is agter van links: Harry Coetzee, Ricardo Hiscock, Bernard Terblanche, Mark Jackson en Chris Kaptein. Voor van links Donnie Marais,...
View ArticleKommer oor kontantvloei
Deur Liesel le Roux AFRIFORUM, die Oudtshoorn Belastingbetalersvereniging en die Oudtshoorn Burgerlike Beweging het die week hul kommer uitgespreek oor klaarblyklike kontantvloeiprobleme binne die...
View ArticleLandbou van groot belang!
Agri Wes-Kaap het Dinsdag ’n inligtingsvergadering by die Oudtshoorn Proefplaas gehou as deel van sy reeks streekkongresse. Onder die belanghebbendes wat daar was, is van links Dr Peter Johnston,...
View ArticleVoertuig rol 90 meter berg af
Die ongelukstoneel Dinsdagoggend in die Swartberge waar personeellede van CapeNature deur die SA Rooikruis se AMS-heli-kopter is nadat die voertuig waarmee nege van hulle gery het, 90 meter teen die...
View ArticleGroot skade by kaasfabriek
Dié foto van Ladismith Kaas in ligte laaie is Vrydag deur Martie Voigt geneem. Deur Liesel le Roux DIE oorsaak van ’n brand wat die afgelope naweek vir groot skade by Ladismith Kaas gesorg het, is nie...
View Article