DA stel kortlys op
DIE DA het ’n kortlys van drie potensiële kandidate gekies vir die tussen-verkiesing wat op Woensdag, 11 November, in Wyk 2 in Oudtshoorn plaasvind. Die drie kandidate, almal bekende...
View ArticleRekenaars gegryp
Deur Liesel le Roux DIE Wes-Kaapse Forensiese Ondersoekeenheid het verlede week op verskeie rekenaars van die Groter Oudts- hoorn Munisipaliteit beslag gelê as deel van ’n forensiese ondersoek....
View ArticleANC bring Vrydag mosie van wantroue in leiers
Deur Liesel le Roux MOSIES van wantroue in die huidige burgemeester, onder-burgemeester en speaker van die Groter Oudtshoorn-raad gaan môre (Vrydag) deur die ANC by ’n raadvergadering ingestel word....
View ArticleDrie van die streek se voorste chefs
Drie van die streek se voorste chefs het Saterdagoggend tydens ’n laatontbyt by die Oudtshoorn Vaardigheidskool gewys watter wonderlike geregte hulle in net meer as ’n halfuur kan optower. Die drie,...
View ArticleOpposition boycott Council Meeting
Press release Western Cape Ministry of Local Government, Environmental Affairs and Development. Opposition Political parties have seemingly boycotted a scheduled meeting of the newly convened...
View ArticleVersoeningsweek hier
’N versoeningsweek vir Oudtshoorn – so word die Oudtshoorn vir Jesus-veldtog wat van Maandag, 21 September, tot Sondag, 27 September, op die dorp plaasvind, bestempel. Dit maak deel uit van ’n landwye...
View Article‘Hy het ’n goeie lewe gehad’
Soon Potgieter, in sy rolbalklere soos baie hom sal onthou. Foto: Verskaf Deur Liesel le Roux ’N BEKENDE inwoner, geliefde oud-onderwyser en rolbalspeler van formaat, Soon Potgieter (69), is verlede...
View ArticleANC bly weg van eie mosie
Deur Garnett Wicomb EN daar bly die ANC toe weg toe sy mosie van wantroue in die burgemeester, onderburgemeester en speaker van Oudtshoorn verlede Vrydag- oggend tydens ’n raadsvergadering moes...
View ArticleKersop DA se kandidaat
George Kersop. Deur Liesel le Roux DIE DA het Dinsdag George Kersop aangewys as die party se kandidaat vir die tussenverkiesing op 11 November in Wyk 2. Kersop was saam met dr Johan Strasheim en...
View ArticleWDF gaan Wyk 2 beveg, sê David Piedt
DIE WDF (Wyks- Demokratiese Forum) het besluit om aan die tussenverkiesing op 11 November in Oudts- hoorn se Wyk 2 deel te neem, het dr David Piedt, voorsitter van die WDF, vandeesweek bekend...
View ArticleStoffels geskors
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn is sonder ’n onder-burgemeester nadat John Stoffels na verneem word deur sy party, die National People’s Party (NPP), geskors is. Na verneem word, gaan...
View ArticleSkuldig op 25 klagtes
Deur Garnett Wicomb DIE voormalige hoofbestuurder van Kango Wyne op Oudtshoorn, Johan Brits, is Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof op 23 aanklagte van be-drog en twee van die oortreding van die wet op...
View ArticleVonds in kluis laat oë rek
Warren Coetzee (waarnemende hoof van verkeer, links), burgemeester Wessie van der Westhuizen en Phillip Nel (interne ouditeur) by van die geld wat gevind is. Foto: Verskaf DIE Oudtshoorn munisipaliteit...
View ArticleLente in die Klein Karoo
Dis lente in die Klein Karoo! Een van die kleurvolle tuine in Oudtshoorn is dié tuin van Solly Deysel waar die renonkels en ’n blomperskeboom tans vol in die blom staan.
View ArticleAnargie in raad
Deur Liesel le Roux DAAR is verwarring op Oudtshoorn oor wie die munisipale raad beheer nadat ‘n spesiale raadsvergadering gistermiddag (Vrydag, 18 September) waarby personeelsake bespreek sou word,...
View ArticlePerde-uithourit lok 68 ruiters
Jamie Botha op die rug van een van haar drie Arabierperde by die 40 km perde-uithourit, een van verskeie uithouritte wat Vrydag en Saterdag by Berluda Gastehuis in Schoemanshoek noord van Oudtshoorn...
View ArticleLouis speel 3 onder baansyfer
Louis Fourie (jr) Deur Higgo Jacobs Louis Fourie (jr) het Saterdag met ’n uitstekende bruto telling van 69 houe oor 18 putjies, drie onder baansyfer, die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse geborgde...
View ArticleEerste skoonheidskompetisie
KINDERSORG OUDTSHOORN hou hul eerste skoonheidskompetisie volgende Woensdag, 30 September, as ’n inisiatief om fondse in te samel. By dié geleentheid sal Mej Kindersorg Oudts-hoorn 2015, haar twee...
View ArticleLopende parkeermeters weer terug in Oudtshoorn se strate
OUDTSHOORNIETE sal maar weer hul kleingeld uit die sak moet haal vir parkering in die middedorp. Volgens die woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, Ntobeko Mangqwengqwe, het die munisipaliteit...
View ArticleVragmotor verloor sy wa in botsing
Die silwer Renault Scenic van Hazel Jonker word op ’n sleepwa gelaai nadat dit in ’n botsing afgeskryf is. Foto: Stefan Skapie Goosen Deur Stefan Skapie Goosen ’N BEKENDE in toerismekringe in...
View Article