Oudtshoorn groet oud-raadslid Chris Stemmet
Kersies brand vir Chris Stemmet by sy roudiens op Oudtshoorn. Deur Higgo Jacobs ’N BEKENDE inwoner van Oudtshoorn en oud-raadslid, Chris Stemmet (68), is Saterdagoggend, 3...
View ArticleKoning van konsertina hier begrawe
Kobus Fourie ’N BOORLING van Oudtshoorn wat in boeremusiekkringe as een van Suid-Afrika se top-konsertinaspelers en as ’n begaafde komponis erken is, word môre op die...
View Article‘Altyd blymoedig en vrolik’
Willy Vermaak. Deur Liesel le Roux ’N BEKENDE sakeman van Oudtshoorn en die eienaar van Boshoff en Vermaak Hardeware, Willy Vermaak, is Maandag in die George...
View ArticleMatriekslaagsyfer hier vanjaar 7,1% laer
Deur Higgo Jacobs Die 13 hoërskole in kringe 4 en 5 van die Oudtshoorn-streek se slaagsyfer van 2014 het soos op nasionale vlak effens gedaal gemeet aan die uitslae van 2013. Skole in die streek het...
View ArticleVeelsydige Charlie tops!
Toppresteerder Charlie Thiry Dinsdag by sy trotse ouers, Luc en Nini. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux DIE Klein Karoo se topleerder in die matriekeindeksamen is die...
View ArticleOudtshoorn skud vere reg vir groot tweekamp
Deur Higgo Jacobs AGT provinsies, die SWD, WP, Boland, OP, Vrystaat, Grens, Griekwas en Noordwes-Kaap, ding Saterdag, 7 Februarie, in die hitte van Outshoorn mee tydens die jaarlikse Kango Grotte...
View ArticleSo lyk beurtkragplan vir Groter Oudtshoorn
Die Oudtshoorn Besigheidskamer het die volgende skedule vir beurtkrag (tans Vlak 2) vir Oudtshoorn vir die volgende weke deurgegee. Beurtkrag sal slegs plaasvind indien dit absoluut noodsaaklik is, en...
View ArticleSacred Heart kry nuwe hoof
Die nuwe skoolhoof van Sacred Heart Primêr, Godfrey McCullum. Foto: Higgo Jacobs Deur Higgo Jacobs GODFREY MCCULLUM is vanaf 1 Januarie 2015 deur die Wes-Kaap...
View ArticleOnderwyser van Prins Albert skielik oorlede
Nico Human, onderwyser van Hoërskool Zwartberg, wat skielik aan ’n hartaanval oorlede is. Deur Marlene Malan VERSLAENTHEID heers by die Hoërskool Zwartberg in Prins...
View ArticleSteve-aanhangers ongelukkig oor KKNK
Deur Liesel le Roux DIE Absa KKNK wil ’n fees wees waar brûe gebou word en staan nie sensuur van kunstenaars voor nie. Dit is kortlik die reaksie van Suid-Afrika se grootste fees op die ongelukkigheid...
View Article21ste KKNK bekend gestel
DIE program vir die 21ste Absa KKNK wat vanaf 3 tot 11 April 2015 op Oudtshoorn plaasvind, is die naweek in die Paarl bekend gestel. “Met ’n 21ste verjaardag ontvang ’n mens gewoonlik groot geskenke....
View ArticleEls word ook slagoffer van inbrake en misdade
Deur Liesel le Roux DIE voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer asook van Oudtshoorn Toerisme, Niel Els, het in die vroeë oggendure Saterdag ook ’n slagoffer van die huidige reeks misdade en...
View ArticleGekonkel met voertuie?
Deur Liesel le Roux DIE Polisie ondersoek ’n klag van diefstal teen ’n inwoner van Oudtshoorn nadat die man na bewering ’n motorfiets wat vir herstelwerk na hom gebring is, aan ’n Yamaha-handelaar in...
View Article‘Administrasie is nog op die kaarte’
Deur Schalk le Roux DIE Oudtshoorn munisipaliteit moet onder administrasie geplaas word. Dit is die standpunt van die DA op Oudtshoorn sowel as die standpunt van die DA in die Wes-Kaap, het dr Ivan...
View ArticleDié diefstal ’n bitter pil
Hein van der Berg by een van die stukke waatlemoen. Deur Liesel le Roux TERWYL die kwik Sondagmiddag tot meer as 40 grade Celsius gestyg het, moes ’n boer van die...
View ArticleBesigheidsliga begin groot
Ferdie Colyn van die Laerskool Wesbank Woensdagaand (28 Januarie) in aksie tydens Oudtshoorn Rolbalklub se besigheidsliga wat nog tot 7 Maart duur. Altesaam 40 spanne ding mee om gesogte pryse....
View ArticleVicky tops by SA’s
Vicky Scheepers en haar motiveerder en afrigter Mike Lombard van Oudtshoorn wat vandeesweek albei by die SA Padfietsrykampioenskap in Nelspruit uitblink. Deur Liesel...
View ArticleOudtshoorn Munisipaliteit aanvaar nie meer tjeks nie
DIE Oudtshoorn Munisipaliteit aanvaar nie meer tjeks as betaalmiddel by enige munisipale betaalpunt nie. Die munisipaliteit het die einde van verlede week ’n kennisgewing gepubliseer waarin hulle...
View ArticleNet een toetsbeampte
BESTUURSKOLE op Oudtshoorn is baie bekommerd daaroor dat toetsbeamptes wat rybewyse uitreik, tydens Februarie van drie na slegs een aan die begin van Maart verminder gaan word. Willem Burger, eienaar...
View ArticleKonsert opgedra aan Pieter Meijer
Die Oudtshoorn Musiekvereniging se eerste uitvoering vir 2015 word opgedra aan die bekende plaaslike orrelis Pieter Meijer. Die uitvoering is heel gepas ’n orreluitvoering deur die gevierde Nederlandse...
View Article